skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Nasionale Mondgesondheidsweek: Die belangrikheid van goeie mondgesondheid

Ter viering van Nasionale Mondgesondheidsweek gesels Laimi met Marceline Robyn oor die belangrikheid van goeie mondgesondheid. Hulle bespreek waarom gereelde tandheelkundige ondersoeke belangrik is, asook praktiese wenke oor hoe om jou tande en glimlag behoorlik te versorg. Goeie mondgesondheid is ’n belangrike deel van jou algemene gesondheid. ’n Bietjie ekstra aandag aan jou tande vandag kan ’n groot verskil aan jou gesondheid môre maak.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.