skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde

Jacqui January gesels in die gees van Kersfees met 'n vrou wie se man al meer as 20 jaar met Motorneuronsiekte leef, oor hoe MNS sy lewe en houding positief verander het. Sy vertel van “geskenke” van hom aan haar, en van haar aan hom vir Kersfees. En Fanie du Toit gesels met 'n jong man wat kanker in sy oë gekry het toe hy nege maande oud was. Hy is blind, maar bly positief, en deur sy kennis van tegnologie help hy ander blindes.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.