skinny.

Latest / Nuus

NSA: Namibië se vrugbaarheidsyfer toon skerp daling

Die Namibiese Statistieke-agentskap het die jongste nasionale projeksies vir vrugbaarheid, mortaliteit, migrasie en bevolking vrygestel. Dit toon dat die land se vrugbaarheidsyfer 'n skerp daling ondergaan het, van 6,1 geboortes per vrou in 1991 tot 4,1 in 2001, en uiteindelik tussen 2011 en 2023 op 3,9 geboortes per vrou gestabiliseer het. Die statistiekagentskap se woordvoerder, Esther Simasiku, sê die data is gebaseer op die Bevolkings- en Behuisingsensus van 2023:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.