skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

WAARHEID 16 - Ontspan oor teenspoed en gee oor (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)

Moenie so verbete aan jou eie pogings vasklou nie. Jy dink dalk jou pogings bepaal die eindresultaat, maar dit is nie waar nie. Ja, jy moet jou beste doen, maar jy hoef nie jou beste te vertrou nie. Jy kan God vertrou. Doen jou beste, haal asem en rus in Hom.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.