
RIGLYN 20 - Wag voor jy weer in ’n verhouding spring!
Jy kan heeltemal van my verskil, maar die meerderheid mense sal met my saamstem: Moenie te vinnig met ’n nuwe verhouding begin nie! Gun jouself die genesingspad om die sterker, wyser en wakkerder vrou te word wat weer kan liefkry.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.