skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

RIGLYN 8 - Is ’n affair noodwendig die einde?

Owerspel word gewoonlik uitgebeeld as die dood van ’n verhouding – die ergste gebeurlikheid, naas die dood van ’n eggenoot. Mense beskou affairs as die hoogste verraad, maar daar is wel paartjies wat van die seer genees en huwelike wat die trauma oorleef.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.