skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 9 Maart 2025

Wat staan familie te doen indien een van hulle met skisofrenie gediagnoseer word? Ons hoor wat gedoen kan word om die betrokkene beter te ondersteun en verstaan. Yana-huis se verteenwoordiger vertel van hulle dienste aan mense wat met skisofrenie gediagnoseer is. ‘n Groep persone met gestremdhede – van blindes tot geamputeerdes - aan die WeskKus ry branderplank, of golfgly, soos hulle dit noem. Hulle oefen al drie jaar, en gaan in April vanjaar deelneem aan die 2025 Suid-Afrikaanse Parasurf Kampioenskap in Durban.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.