Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 25 Mei 2025
Ds. Jan Oberholzer praat oor van die uitdagings van traumaberading vir dowe en doofblinde persone en hulle gesinne. Hercie Blaauw is gebore en leef met serebrale gestremdheid. Sy het haar meestersgraad gedoen, ‘n outibiografie, om die belangrikheid van kennis oor jouself en jou gestremdheid te leer, sodat dit jou bemagtig en help om nie net om jou toestand beter te verstaan nie, maar ook te weet watter hulp jy nodig het.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.