Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met Andre Kalis van die Nasionale Raad vir Mense met Fisiese Gestremdhede in Suid-Afrika oor die diskriminasie teenoor veral gestremde kinders deur die regering se kant in die voorsiening van hulpmiddels vir hulle opvoeding. En Jacqui January gesels met 'n mavan 'n negejarige seuntjie met spierdistrofie oor 'n ouer se uitdagings en vreugdes, en watter lesse sy by haar seun geleer het.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.