
Begin elke dag met goeie voornemens
Of dit nou ’n nuwe dieet of oefenprogram is, of selfs net om ’n bietjie netjieser te leef. Begin elke dag met goeie voornemens. En moenie opgee omdat dit te moeilik of te veel is, of omdat jy nie tyd het nie.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.