Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 26 Maart 2023
Fanie du Toit kyk weer na die uitdagings ten opsigte van die versorging van persone met demensie en hulle versorgers. Jacqui January gesels met Deone Erasmus, ‘n blinde vrou wat Suid-Afrika in Engeland gaan verteenwoordig in ‘n lyndans-kampioenskap.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.