
5. GEVAARTEKENS IN ENIGE VERHOUDING - ONTROUHEID EN VERRAAD (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid)
Ontrouheid word gewoonlik uitgebeeld as die dood van ’n verhouding – die ergste gebeurlikheid, naas die dood van ’n eggenoot. En baie mense beskou affairs as die hoogste verraad, maar daar is wel paartjies wat die seer oorwin en huwelike wat die trauma oorleef.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.