skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 18 Mei 2025

‘n Oogkundige beantwoord luisteraarsvrae oor sklerale kontaklense. Wat is breingesondheid en neurodiversiteit? Wat is die werking en die beheer wat harmonie teweeg bring in mense wat leef met gestremdhede? Ons hoor van ‘n interessante studie van die werking van die brein.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.