skinny.

Latest / Nuus

Nat en koel naweek voorspel

Met temperature wat Donderdag in die hoofstad in die lae- tot middel-dertigs gedraai het, kan Windhoekers ‘n veel koeler en moontlike nat naweek verwag. Onafhanklike meteoroloog Vilho Ndeunyema sê oor die res van die land, behalwe vir die kus, het middagtemperature die week ook in die dertigs gekuier. Hy sê buie kan later vandag en Saterdag oor die noordweste, oostelike en sentrale dele van die land verwag word:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.