Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 6 Augustus 2023
Andries van Niekerk vertel van die werksaamhede van Convo met die beskikbaarstelling van aanlyntolkdiense en kommunikasie vir mense met gehoorverlies. Dis 'n gevorderde tegnologie wat dowes d.m.v. ‘n toepassing op ‘n slimfoon metdie druk van ‘n knoppie aan 'n tolk verbind. Jacqui January fokus op ‘n besondere vrou. Sy is 21 jaar oud, het klaar gematrikuleer en nou probeer sy op haar eie te spaar om verder te kan studeer. Leandre Vaughnic Kibido, beter bekend as Lallie, leef met albinisme.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.