skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

3. Roetine help dat almal in balans bly (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)

As ons dinge op dieselfde manier en op dieselfde tyd doen, sien ons dat uitdagende gedrag afneem. Die magspel tussen jou en jou kind sal aansienlik verminder. As sy weet wat gebeur volgende, is sy rustiger, ontwikkel haar brein en groei sy in emosionele intelligensie.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.