Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 15 Oktober 2023
Fanie du Toit beantwoord luisteraarsvrae oor die inplanting van gehoorapparate by babas. Jacqui January hoor van mense se ervaring van depressie, en hoe dit persone met die toestand kan strem indien dit onbehandeld gelaat word.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.