skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 14 Februarie 2021

Fanie du Toit gesels met ‘n vrou van kort statuur. Sy vertel van 'n seldsame sindroom wat groei erg verstadig. Die toestand is sover slegs by vier families wêreldwyd gediagnoseer. Jacqui January hoor van ‘n ondersteuningsnetwerk vir ouers in die Vrystaat met kinders wat met uitdagings en/of gestremdhede lewe.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.