skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

21. Empatie ... Die heel belangrikste om aan te leer (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)

Die fondasie van emosionele intelligensie en effektiewe ouerskap is empatie. Hiersonder kan ons ons kinders nie geliefd laat voel nie en dit is soveel meer as om iemand se perspektief te kan insien. Dit is in werklikheid om iemand se werklikheid te ervaar.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.