skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 13 Julie 2025

Nita Pienaar vertel van die impak wat Downsindroom op hulle gesin het. Johann Rossouw vertel van sy verbintenis met gestremdhede. Nita en Johan lig ons in oor die dienste en ondersteuning wat hulle van die Uitkoms Versorgingsentrum vir Volwassenes met ‘n Intellektuele Gestremdheid in Montana Park in Pretoria ontvang. Richard Barry is in 2008 met Meervoudige Sklerose gediagnoseer. Hy neem ons op sy pad van bykans 20 jaar na die begin dae van onsekerheid en die heel eerste gewaarwording dat iets nie reg is nie, en sy hantering van sy toestand. Hy gee ook waardevolle en praktiese idees oor hoe…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.