Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met Fanie Swanepoel, 'n visueelgestremde wat meervoudige sklerose het. Hy vertel van sy toestand, die uitdagings, en die Nasionale Raad vir Mense met Gestremdheid se toeganklikheidsoudit. Jacqui January hoor van navorsing wat fokus op Afrika. Die werk word gedoen in samewerking met die Universiteit van Kaapstad en Die Sentrum vir Outisme en Navorsing in Afrika. Dis veral in laer- en middelinkomste lande waar die meeste gestremde kinders en kinders met outisme aangemeld word.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.