skinny.

Latest / Nuus

Trump gebruik kru taal teen El-Sayed, El-Sayed reageer

President Donald Trump is nie beïnruk met die oorwinning van die Demokraat Abdul El-Sayed in Michigan se voorverkiesing vir die Amerikaanse Senaat nie. El-Sayed het uiters linkse sienings wat insluit dat militêre bystand aan enige land nie toegelaat moet word nie. Trump beskryf hom as 'n kommunis wat Israel en Jode haat.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.