
21. Raak weer opgewonde oor getroud wees (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Die huwelik kan vinnig in ’n eentonige roetine verval. Dit is dan wat jy moet dink aan maniere om die woema weer in jou verhouding terug te sit. Liefkoos mekaar, gesels met mekaar en bederf mekaar. Alle huwelike het partykeer ’n bietjie opkikkering nodig. Hier is ’n paar idees ...
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.