
20. Help! My kind byt en slaan ... (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Die meeste ouers hoop dat ons kind nie die een is wat ander seermaak nie. Net so, hoop ons ook dat ons kind nie die een is wat gebyt, geslaan, gestamp of geboelie gaan word nie. Maar dit gebeur ... Daar is altyd ’n rede vir kinders se gedrag. En dít is waar ons moet begin.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.