
21. Word ’n meester en bemeester die lewe (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Gary Player is nie net ’n meester in gholf nie, maar ook van die lewe vanweë die invloed wat hy op mense gehad het buitekant sport. Wen ’n meester elke wedstryd en elke kompetisie? Nee! ’n Meester wen nie alles nie. Maar wat maak dan van jou ’n meester?
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.