skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 24 Desember 2023

Michelle Nell is blind en sy vertel van haar PHD-studie wat oa handel oor die uitdagings van Graad 11 leerlinge met sigverlies itv beroepsvoorligting, ontwikkeling asook berading. Sy gee raad aan mense wat navorsing in die veld van sig-gestremdheid wil doen. Alta du Toit is ‘n residensiele en dagsorg sentrum vir volwassenes met intellektuele gestremdhede. Dis ‘n omgee gemeenskap waar almal van die inwoners hulle volle potensiaal kan bereik en lewenskwaliteit kan beleef. Van die inwoners en die personeel deel hul kersfees-wense.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.