Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 5 Junie 2022
Fanie du Toit gesels met Janine Stampher van Camphill Village aan die Weskus. Dit is in 1964 gevestig, en was die eerste sentrum vir gestremde volwassenes in Suid-Afrika. Hulle maak plaasprodukte, en is veral bekend vir hulle rogbrood. Jacqui January gesels met Jessica en Johannes Gribb, ‘n blinde paartjie wat voluit lewe en nou goud los geslaan het in die Nasionale Rolbalkampioenskap in die afdeling vir paartjies. Hulle vertel hulle verhaal met humor en ‘n positiewe ingesteldheid.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.