
Mensehandel onder die loep in Erongo
Stella Mwazi, die kinderwelsyn-ministerie se hoofbeampte vir gemeenskapsskakeling in die Erongo-streek, moedig lede van die publiek aan om die regte kommunikasiekanale te volg wanneer hulle met kwessies rakende mensehandel te doen kry. Sy het gepraat tydens 'n inligtingsessie wat daarop gefokus het om gemeenskappe teen mensehandel te beskerm:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.