
1. My storie om my lyf te leer liefkry (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)
Ons kan lewenslank voor die spieël staan en wens ons het anders gelyk. Maar jy verdien om gemaklik en trots te voel oor die liggaam wat jy nou het. Die persoon wat dit kan verander, is jý.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.