
Loof Hom In Krisistye
Soms woed die storms van die lewe so hewig dat ons begin twyfel of ons teen die branders van vrees en bekommernis kan staande bly. Dalk ervaar jy onoorkombare probleme in jou lewe. Waar kry ’n mens die krag om God te midde van dié storm te loof?
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.