
Johnson en haar adjunk het IDAC-stelsel manipuleer
'n Advokaat van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Druishanta Ramsamy, het aan die Madlanga-kommissie gesê swak interne beheer maak dit maklik om strafsaak-dossiere te manipuleer. Sy beweer die voormalige hoof, Andrea Johnson, en hoof-ondersoeker Dylan Perumal het die stelsel gemanipuleer. Ramsamy sê vervolgings-geleide ondersoeke kan hoogs doeltreffend wees, maar slegs as dit gesteun word deur sterk oorsig- en toerekenbaarheidsmeganismes:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.