Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 18 April 2021
Fanie du Toit gesels met Sheri Brynard wat leef met Downsindroom. Sy tree op as ambassadeur van die VN vir mense met Downsindroom. Jacqui January vind meer uit van die regsgeding oor kopiereg wat Blind SA aanhangig gemaak het teen die regering. Die huidige wette verhoed dat persone met siggestremdhede toegang het tot Braillegeskrifte wat wêreldwyd gepubliseer word.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.