skinny.

Latest / Nuus

Solidariteit waarsku teen rasgebaseerde tenders

Die vakbond Solidariteit het verskeie staatsinstellings en munisipaliteite gewaarsku om nie bepalings van die Wet op Openbare Verkryging, wat tans ongeldig is, in tenderprosesse te gebruik nie. Dit volg nadat die Konstitusionele Hof gelas het die wet is onregmatig verorden. Theuns du Buisson van Solidariteit sê ras-, geslags- of gestremdheidsvereistes wat verbind word met die ongeldige wet, moenie gebruik word om ondernemings uit te sluit van tenderprosesse nie. Hy sê belastingbetalers se geld moet aangewend word om gehalte-dienslewering en waarde vir geld te verseker:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.