
13. Hou op om jou met ander te vergelyk (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Ons vergelyk onsself gedurig met ander. Sosiale media het hierdie lokval in ’n groot put verander – ’n put wat 24-uur van die dag mense insluk! Jy sal moet kies om eerder op jou eie lewe te fokus en vry te kom van ander mense beny en ontevrede voel.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.