skinny.

Latest / Nuus

Ontleder lewer fel kritiek teenoor NNN-administrasie

Vrae oor verantwoordbaarheid in die regering het weer opgeduik nadat die IPC owerhede daarvan beskuldig het dat dit amptenare met twyfelagtige rekords herwin pleks om hulle verantwoordelik te hou. Politieke ontleder dr. Henning Melber vertel aan Kosmos 94.1 Nuus dat die uitdagings van regering openheid en beslissende optrede vereis as die publieke vertroue herstel wil word.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.