skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

4. Riglyne vir gesonde baklei en konflikoplossing (oudio-kursus deur Gretha Wiid)

Daar is baie dinge wat ons verkeerd doen in konfliksituasies. Maar ons kan nie konflik eenvoudig vermy nie. As julle dit nie uitpraat nie, waar gaan al die emosies dan heen? Dit hou aan broei en vergroot julle probleme. Baklei is deel van die lewe en kan selfs gesond wees vir huwelike, mits dit reg hanteer word.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.