skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 23 Februarie 2025

Wat is die uitdagings van persone met kort statuur? Wat is die regte benaming en terme wat gebruik moet word wanneer na hierdie mense verwys word? Melanie Lubbe praat oor die struikelblokke wat sy ervaar. Wat is die rol van opleiding van die versorger vir persone wat leef met demensie? En wat as die familie as versorger optree?

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.