skinny.

Latest / Kosmos 94.1

SA staar kort-termyn vleisprysstygings in gesig weens BKS-uitbreking

Suid-Afrika staar kort-termyn vleisprysstygings in die gesig, hoofsaaklik vir skaap en lam, na die verbod op Namibiese vee-uitvoere weens bek-en-klouseer. Landboukundige Kobus Laubscher sê die Namibiese verbod, plaaslike voerkraalbeperkings en die heropbou van kuddes dryf die tydelike voorraaddruk aan, hoewel dit 'n kortstondige ontwrigting bly eerder as 'n langtermyn tekort. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.