
STAP 14 - Kies Bybelverse as jou ankers van hoop
Het jy ’n spesiale vers vir wanneer jy inspirasie, moed of motivering nodig het? Woorde uit die Bybel soos “Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee,” kan jou hoop gee. Verse kom na jou, omdat jy dit al by herhaling gehoor het. Of dalk omdat jy die waarde daarvan beleef het. Luister na die oudio van Rina de Klerk-Weyer, skrywer en terapeut.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.