
10. Werk sáám deur die krisistye (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
In krisistye kan paartjies nader aan mekaar groei, of mekaar verloor. As jy iemand is wat deur ’n moeilike tyd in jou huwelik gaan, is een van die eerste dinge wat jy moet onthou, dat julle huwelik in pyn is, nie net jý nie. Bou saam met mekaar en saam met God aan die eenheid van julle huwelik.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.