skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 16 Februarie 2025

Geweld is ‘n bydraende faktor tot rugmurgbeserings. Hoe kan dit voorkom word? Ons hoor ook van die belangrike rol van rehabilitasie en habilitasie vir persone met gestremdhede. In April huisves Gauteng ‘n bemagtigende outismekonferensie. Die fokus val op outisme in Afrika.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.