skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

12. Ware intimiteit is die gom wat julle saambind (oudio-kursus deur Gretha Wiid)

Intimiteit word dalk deur die meeste mense gesien as iets wat jy agter ’n toe deur in die arms van jou geliefde ervaar. Die waarheid is dat om intiem te wees, meer is as romanse en seks. Ware nabyheid is die diepe wete dat jy emosioneel veilig is by jou maat en jouself kan wees.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.