skinny.

Latest / Nuus

Sankwasa maak stem dik in Groot Aub oor grond

Die Minister van Stedelike en Landelike Ontwikkeling, James Sankwasa, het in 'n vergadering in Groot Aub benadruk dat mense nie grond mag verkoop wat nie aan hulle behoort nie. Hy beklemtoon dat individue wat hulle hieraan skuldig maak, aanspreeklik gehou sal word. Die vergadering was om kwessies rakende grondbestuur waarmee die gemeenskap te kampe het, uit te lig.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.