skinny.

Latest / Kosmos 94.1

BKS versprei, regering beplan inenting

Namibië het 79 gevalle van bek-en-klouseer op 11 plase in die Karasburg-staatsveeartsdistrik bevestig, terwyl owerhede hul pogings verskerp om die uitbreking te bekamp. Landbouminister Inge Zaamwani het Saterdagaand gesê laboratoriumtoetse het die virus as bek-en-klouseer-serotipe SAT 1 geïdentifiseer, dieselfde as die wat in Suid-Afrika en Botswana amok saai. Teen Vrydag is 531 monsters vir toetsing plaaslik ingedien, waarvan 450 negatief getoets het en een nog nie bevestig is nie. Dertien toesigspanne het reeds 15 096 diere en 66 van 81 geteikende plase ondersoek. Veebewegings wat verband…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.