Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 28 Junie 2020
Fanie du Toit praat met Wilnauman Kondongo, wat ná 'n motorongeluk, verlam gelaat is. Hy bly positief, en vertel sy storie van aanvaarding en hulp, waar hy kan, aan ander wat deur moeilike tye gaan.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.