Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 12 Mei 2024
Hoe aanvaar mense die uitdagings wat met blindheid gepaardgaan? Ivaan Levedal het sy sig op ‘n jong ouderdom te verloor, en gee graag wenke oor hoe die gemeenskap teenoor Blindes kan optree. Deirdre Barnes is ‘n ma met ‘n dogter wat op vyfjarige ouderdom met ‘n seldsame toestand gediagnoseer is. Sy samel geld in om om ouers in diesselfde situasie te help, en in die proses kweek sy bewustheid en empatie.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.