skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 17 Julie 2022

Janet Hauman is ‘n oudioloog van Kimberley wat leef met gehoorverlies. Sy vertel van die uitdagings om in openbare plekke met toestelle oor die weg te kom, en dit optimaal te gebruik. Sy praat ook oor die lis-sisteem klankstelsel, en gee praktiese wenke om toegangklikheid en deelname in kerke vir persone met gestremdhede te bevorder en te verbeter. ‘n Belastingkenner vertel hoe om mediese krediete te eis vir ‘n familielid of iemand anders wat leef met ‘n gestremdheid.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.