skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

STAP 17 - Gebruik musiek en sing vir konneksie

Selfs al kan jy nie ’n noot hou nie, kan jy steeds musiek in jou hart maak. Want God hoor wat niemand anders kan nie. Hy luister nie na jou stemgehalte nie. Hy luister na jou siel. En Hy praat met jou deur die musiek van ander mense. Luister na die oudio van Carindè van Schalkwyk, sangeres, liedjieskrywer en motiveringspreker.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.