
Werkloosheid eis sielkundige tol op jeug
Daar is kommer oor die sielkundige tol van jeugwerkloosheid, en die jeugministerie sê dat geestesgesondheidondersteuning alleen dit nie kan oplos sonder ekonomiese geleenthede nie. Direkteur vir jeugontwikkeling, Nicolas Tembwe, sê dat jeugbeleide gekoppel moet word aan vaardigheidsontwikkeling, entrepreneurskap, arbeidsinisiatiewe en toegang tot finansiering. Hy het die privaatsektor, die burgerlike samelewing en opleidingsinstellings versoek om met die regering saam te werk om paaie na die ekonomie oop te maak. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.