
16. Kinders verskil van mekaar - dis oukei! (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Hoe is dit moontlik dat kinders met dieselfde pa en ma wat in dieselfde huis grootword, so kan verskil? Net soos elke potjie sy eie deksel het wat presies pas, so moet ouers elke kind anders benader, hanteer en dissiplineer. Alle mense se grootste behoefte is aanvaarding.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.